John Glenn

John Glenn
John Glenn
John Glenn as Amerikaanse Senator

Amerikaanse Senator
vir Ohio
Ampstermyn
24 Desember 1974 – 3 Januarie 1999
Voorafgegaan deur Howard Metzenbaum
Opgevolg deur George Voinovich

Voorsitter van die Senaatskomitee vir Regeringsake
Ampstermyn
3 Januarie 1987 – 3 Januarie 1995
Voorafgegaan deur William V. Roth Jr.
Opgevolg deur William V. Roth Jr.

Persoonlike besonderhede
Gebore (1921-07-18)18 Julie 1921
Cambridge, Ohio
Sterf 8 Desember 2016 (op 95)
Columbus, Ohio
Politieke party Demokratiese Party
Eggenoot/-note Annie Glenn (1943–2016; sy dood)
Kind(ers) 2
Alma mater Muskingum Universiteit, B.S. 1962
Universiteit van Maryland
Religie Presbiterianisme
Handtekening

Militêre Diens
Lojaliteit Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Diens/Tak Amerikaanse Vloot
Amerikaanse Marinierskorps
Jare in diens 1941–1965
Rang Kolonel
Eenheid VMJ-353 • VMF-155 • VMF-218 • VMA-311 • 4th Fighter Wing • 51st Fighter Wing
Oorloë/Veldslae Tweede Wêreldoorlog
Korea-oorlog

John Herschel Glenn jr. (gebore op 18 Julie 1921 in Cambridge, Ohio; oorlede op 8 Desember 2016 in Columbus, Ohio) was 'n Amerikaanse ruimtevaarder, Marinierskorpsvegvlieënier, bevestigde Presbiteriaanse ouderling, senior korporatiewe bestuurder, en politikus. Hy was die derde Amerikaner wat in die ruimte gevlieg het en die eerste Amerikaner om om die Aarde te wentel aanboord Friendship 7 in 1962. Nadat hy by Nasa afgetree het, het hy as Verenigde State-senator vir die Demokratiese Party in Ohio van 1974 tot 1999 gedien. Hy het die Kongres se Ruimte-eremedalje in 1978 ontvang. Hy het die oudste persoon wat in die ruimte gevaar het, geword toe hy op die ouderdom van 77 in 1998 aanboord die ruimtependeltuig Discovery gevlieg het.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search